Vuurslag

Oor aktuele sake en ander dinge wat my opgewonde maak.

Zirk Bergh

  • Weer terug na ‘n lang tyd

    Goeiemore aan al my lesers wat hierdie skrywe mag raaklees. Ek het gelukkig darem nie van die aardbol af verdwyn nie. Verlede jaar was voorwaar ‘n opwindende nuwe jaar. Ek het ‘n nuwe betrekking aanvaar en werk nou in ‘n kantooromgewing wat minder stresvol is as my vorige omgewing. Ek het as braille-instrukteur op die… Read more