Vuurslag

Oor aktuele sake en ander dinge wat my opgewonde maak.

selfone

  • Op 20 Oktober 2009 het WordPress.com ‘n interessante nuwe funksie tot hulle webjoernaalplatform toegevoeg. As jy met jou selfoon na ‘n WordPress.com blog gaan, word daar outomaties ‘n ligter weergawe van die blog op jou foon gelaai. Hierdie kleiner bladuitleg maak dat die blogs baie vinniger op jou selfoon se webblaaier laai en dis ook… Read more