Algemeen

Vars van die rolpers

Ek is bly om te sien WordPress het nou ook hulle gewilde Freshly Pressed aan lesers en gebruikers op sy Afrikaanse webwerf http://af.wordpress.com/ beskikbaar gestel. Freshly Pressed is ‘n kombinasie van nuwe sowel as gewilde artikels in ‘n bepaalde taalafdeling. Gaan loer ‘n bietjie daar in en laat weet wat julle dink van die nuwe uitleg.

Advertisements

2 thoughts on “Vars van die rolpers

    1. Dis baie waar. die enigste ding wat ek nou mis is die top blogs en top skrywes wat op http://af.wordpress.com se voorblad verskyn het. Nou moet ek dit op my instrumentpaneel kry. Maar ek geniet nog steeds Freshly Pressed.

      Like

Die kommentaar is gesluit.