Jan se twak

Januarie 8, 2011

Ek waardeer dit altyd as daar ‘n goeie storieverteller is wat sy stories met andere kan deel op sy blog. Hier is nog so ‘n webjoernaal: http://jantwak.wordpress.com/
‘n goeie storieverteller is nie net iemand wat goeie fiksieverhale kan uitdink en weergee nie, maar ook iemand wat gewone alledaagse gebeurtenisse in ‘n storie kan omskep. Jan Twak is een van hierdie storievertellers.
Heelparty van hierdie skrywers begin goed, maar hou dan net ewe skielik op met skryf. Jan, doen voort met jou goeie werk.
Gaan loer ook in by die volgende skakel om meer te lees oor
storieblogs wat ek al voorheen gepromofeer het.
https://vuurslag.wordpress.com/tag/stories/

2 Responses to “Jan se twak”

  1. Jan Twak Says:

    Heng, baie, BAIE dankie vir hierdie warm verwelkoming en advertensie!

    PS (Jou geldjie is in die bank)🙂

    Like

    • vuurslag Says:

      Dis ‘n groot plesier Jan. Ek en Bierpens http://www.bierpens.co.za/ het al lank die gewoonteom interessante Afrikaanse blogs aan ons lesers bekend te stel. Ons bloggers moet mekaar help sodat ons ‘n alternatief kan wees vir al di nonsens wat die groot mediahuise aan ons wil verkoop.

      Like


Comments are closed.

%d bloggers like this: