Langspeelplaat vastrap

Januarie 4, 2011

Ek was aangenaam verras toe ek hierdie blog raakloop op WordPress. http://langspeelplaat.wordpress.com
As jy iemand is wat belangstel in ou boeremusiek sal hierdie webjoernaal beslis die moeite werd wees om te besoek. Baie dankie aan die eienaar van hierdie blog. Ek was al lank op soek na ‘n blog soos hierdie.

%d bloggers like this: