Algemeen

Baie geluk, Facebook

Ek lees gister op
http://praag.co.za dat Facebook aangekondig het dat hy nou sowat 500 miljoen gebruikers het. Dis voorwaar ‘n mylpaal vir hierdie sosiale netwerk. Sowat 1 uit 14 mense wereldwyd het nou ‘n Facebook profiel. Dit maak Facebook die grootste en kragtigste sosiale netwerk.

Advertisements

4 thoughts on “Baie geluk, Facebook

  1. Ek hou nie van Facebook nie. Dit pla my dat hulle jare lank kritiek afgelag het, om kinders teen pedofiele op Facebook te beskerm. En dat hulle deur die Amerikaanse owerhede gebruik word om inligting oor mense en organisasies te bekom.

    En lees ook hierdie: http://windpompevygies.wordpress.com/2009/08/30/die-fout-is-nie-in-facebook-nie-die-fout-is-facebook/

    En hierdie: http://www.pcworld.com/article/196212/kill_your_facebook_page_backlash_gains_speed.html

    Like

  2. Weereens kan ‘n “sosiale” netwerk misbruik word vir DIT wat nie noodwendig goed bedoel is nie. Ek stem saam met Alleman

    Like

Die kommentaar is gesluit.