Sonde met die blikbrein

Mei 20, 2010

Anderdag was ek so opgewonde toe die IT gurus my rekenaar versien het. Maar my opgewondenheit was van korte duur. My getroue ou blikbrein het weer met sy nonsens begin en dit lyk of die probleme wel dieper lê. Dit sal my blogging natuurlik ook ‘n lelike knou toedien, maar ek laat my nie so maklik onderkry nie. Ek sal nog steeds miniblogging op my selfoon doen totdat my rekenaargoggas uitgesorteer is.

2 Responses to “Sonde met die blikbrein”

  1. Andrinie Says:

    Goeie dag, ek wil myself net kom voorstel, ek is nuut in die blog-wêreld.

    Elke inloer, kommentaar en ook opbouende kritiek, oor jy wou en nie moes nie, sal baie waardeer word.

    http://andrinie.wordpress.com/

    Like

  2. Vuurslag Says:

    Baie welkom hier in die blogwêreld. Hoop jy geniet dit sommer baie. Ek sal nou-nou by jou kom inloer en kyk wat jy alles doen.

    Like


Comments are closed.

%d bloggers like this: