Mense van die duine

November 6, 2009

Harry, een van ons medebloggers, is ‘n storieverteller van formaat. Sy kortverhale het gereeld verskyn op Bierpense se joernaal Kekkel op die Plaas, te bsigtig by kekkel.wordpress.com. Sy kortverhale het nou so gewild geraak dat daar nou ‘n webjoernaal oopgemaak is met al Harry se stories in een plek. Gaan besigtig hierdie webjoernaal by duinemense.wordpress.com. Daar is ook ‘n snelskakel beskikbaar op my blogroll.

2 Responses to “Mense van die duine”

  1. Harry Says:

    Hey dankie, jong. Die doel van my stories is om mense by bierpens se plaas uit te bring. Die man is besig om die afrikaanse blogoshere aan mekaar te las om sodoende die media reuse regop te laat sit en te besef dat die gewone blogger op straat ook a spreekbuis kan wees as hulle saam staan. Wat verfrissend is by bierpens is dat daar geen geskinder is nie. Geen modder gooiery nie. Geen sensasie nie.

    Like

  2. Vuurslag Says:

    Dis ‘n plesier, Harry. Ek lees al geruime tyd vir Pens en ondersteun wat hy doen.

    Like


Comments are closed.

%d bloggers like this: